Ella meng in en maak Worsie en Koekie se woonstel aan die kant. Worsie kry ‘n oproep oor ‘n inbraak by hulle woonstel en Frik probeer dit hanteer. Ella eindig in die tronk en Worsie in die “Dog Box’….. maar darem net vir ‘n rukkie.

source