#vryheidsfrontplus #pietergroenewald #selfbeskikking #suidafrika #afrikaners #afrikaans #verkiesing #rhamapoza

Bestaan daar vandag, byna drie dekades na die demokratisering van Suid Afrika, ‘n begeerte onder Afrikaners vir “selfbeskikking”, hoe die term ookal gedefinieer mag word? Volgens Dr Pieter Groenewald, die leier van die Vryheidsfront Plus is die party steeds onherroeplik verbind tot die verwesenliking van gemeenskappe, in die besonder die Afrikaner, se internasionaal erkende reg op selfbeskikking, territoriaal en andersins, die handhawing, beskerming en uitbouing van hulle regte en belange asook die bevordering van die reg op selfbeskikking vir enige gemeenskappe in Suid-Afrika gebind deur ‘n gemeenskaplike taal- en kultuurerfenis.

Ek het vroeër die week met Dr Pieter Groenewald oor hierdie en ander ideale van die VF Plus gesels. Dankie Pieter vir die lekker gesels.

Wat sê jy?

source